DAVID KRAMER SE PLATTELAND

David-Kramer-se-Platteland

DEBUUT Kontemporêre musiek

Ondersteun deur Kunste Onbeperk

Met David Kramer, Carlo Daniels, Anray Amansure, Nick Turner, Sean de Vries (baskitaar), Dylan Roman (trekklavier) en Kerryn Torrance (viool) Regie: David Kramer Teks: David Kramer Produksiebestuurder: Renaye Kramer Vervaardiger: DK Productions Musiek: David Kramer

Platteland is ’n samestelling van David Kramer-liedjies, gesing deur David Kramer, Carlo Daniels en Anray Amansure. Maar dit is veel meer as net ’n konsert met liedjies. Dit is ’n belewenis.

Afrikaans • Gesin

R135 (R150 by die deur) | 70 min. | Absa Burgersentrum

31 Maart 18:00; 1 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?