Loading Events

« All Events

Weird and Wonderful Wine Pairing

April 8 @ 10:00 am - April 14 @ 16:00 pm

R100
weird-and-wonderful-wine-pairing

Aangebied deur: Cango Caves Estate
Cango Caves Estate en Painted Wolf Wines span saam om ’n unieke ervaring tydens die KKNK aan te bied. Proe vyf verskillende wyne met vyf heerlike happies. Moenie gewone happies verwag nie, hierdie kombinasies is ’n groot verrassing en weird and wonderful. Painted Wolf Wines is baie betrokke by die bewaring van die Afrika-wildehonde. Kom geniet ’n heerlike glas wyn, unieke happies en ondersteun sodoende ’n hoogs-bedreigde spesie.

Afrikaans en Engels • Geen o/18 | R100 | 30 min. | Cango Caves Estate

8 tot 14 April 10:00 |  11:00 | 14:00 |  15:00 | 16:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Start:
April 8 @ 10:00 am
End:
April 14 @ 16:00 pm
Cost:
R100
Event Category:

Venue

Cango Caves Estate
Oudtshoorn, South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?