Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Walter Battiss

March 29 @ 9:00 am - 17:00 pm

Event Navigation

resize-05

Kunstenaars: Walter Battiss Medium: Digitale afdrukke Kurator: Eduard du Plessis Galery: The Walter Battiss Company

Al die afdrukke is ware en outentieke kopieë van oorspronklike kunswerke van Walter Battiss. Die kopieë is wettig en gemaak met die toestemming van die kopiereghouer. Oorspronklike genommerde sy-afdrukke, kunstenaarsdrukproewe, sketse, waterverfwerke en olieskilderye word geskandeer, kleure word nagegaan en word dan digitaal gedruk deur meesterdrukkers in dié veld. Die beste materiaal geskik vir dié drukwerk word gebruik en Battiss se handtekening is op elke afdruk met handreliëfdrukwerk aangebring. Die groottes van die werke wissel van A5 tot 500 mm x 710 mm.

Gratis | 480 min. | Prince Vintcent-gebou

Daagliks 09:00 tot 17:00 (2 en 4 April 10:00 tot 17:00)

Details

Date:
March 29
Time:
9:00 am - 17:00 pm
Event Category:

Venue

Prince Vintcent-gebou
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?