Loading Events

« All Events

VOORSATE SE NALATENSKAP

April 8 @ 8:30 am - 9:30 am

KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Ivor-Price

Met Willemien Brümmer en Dan Plaatje Aangebied deur Ivor Price

Brümmer (nasaat van C.J. Langenhoven) en Plaatje (nasaat van Sol Plaatje) praat prontuit oor hul invloede, erfenis en drome vir Suid-Afrika. Hul voorsate se nalatenskap ontlok dikwels gemengde gevoelens. Is dit ’n juk wat hulle eerder sou wou afskud, of is hulle trots op die bloed wat in hulle are vloei?

Afrikaans en Engels | Gesin

Gratis | 60 min. | Feeskafee

8 April 08:30

Details

Date:
April 8
Time:
8:30 am - 9:30 am
Event Category:

Venue

Feeskafee

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?