Loading Events

« All Events

VELSKOEN SHUFFLE – ERFENISWANDELING

April 8 @ 16:00 pm - 17:30 pm

R75
velskoen-shuffle-erfeniswandeling

Aangebied deur: Potskerf Inheemse Kennis en Erfenis Navorsingsentrum
’n Erfenisroete van 2,8 km wat agt erfenispersele insluit en by die Klippie Teater in Voortrekkerweg eindig. Stories wat op die roete vertel word, gee insig in die lewenstrategie wat aangepak is om die groot ekonomiese ineenstorting van die volstruisveerbedryf te oorkom en om dit ’n spreekwoordelike velskoen-gatskop te gee. Al die sosiale groepe van Velskoendorp het ’n bydrae gelewer om die dorp te bou tot waar dit vandag is. Pruimtabak, brandewyn en lusernsmokkelary en interkerklike kompetisie om die eerste Sandsteen-kerkgebou op te rig, is maar ’n paar van die skinderstories wat jy hiér gaan hoor.

Afrikaans en Engels • Gesin | R75 | 90 min. | Vanaf Oudtshoorn Toerismekantoor

Daagliks 16:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
16:00 pm - 17:30 pm
Cost:
R75
Event Category:

Venue

Vanaf Oudtshoorn Toerismekantoor
Oudtshoorn , South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?