Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

VALENCIA – ’N KABARETT

March 29 @ 10:00 am - 10:50 am

R105
Valencia-n-Kabarett

Kabaret

Met Faith Kinniar en Pieter Odendaal Regie: Faith Kinniar Teks: Faith Kinniar Musiek: Faith Kinniar en Pieter Odendaal Vervaardiger: Faith Kinniar

Valencia is ’n kort kabaret wat fokus op die gedagtes van ’n bevooroordeelde konstabel wat ’n sterk afkeer van buitelanders en ander vroue het. As die Donald Trump van bruin vrouekonstabels, is sy onbeskaamd in haar veldtog om “Klein Somalië (Bellville) weer goed te maak”. In haar pogings om van alle ongewenste elemente in haar omgewing ontslae te raak, wil sy ook haar suster, die ontkleedanser en voormalige prostituut, uit haar ma se huis verwyder.

Afrikaans en Engels • Geen o/16 T

R105 (R120 by die deur) | 50 min. | Die Parlement

29 Maart 10:00; 30 Maart 10:00; 31 Maart 13:00; 1 April 13:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
10:00 am - 10:50 am
Cost:
R105
Event Category:

Venue

Die Parlement
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?