Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

True Self: Open Dialogues

March 29 @ 9:00 am - 17:00 pm

resize-09

Kunstenaars: Alex Msibi, Cedrick Kwata, Johan Stegmann, Lehlogonolo Mashaba, Nkhesani Rihlampfu, Tatenda Chidora en Leanne Olivier Medium: Verskeie Kurator: Tlotlo Lobelo

Wat is die ware self? Waarheid verwys na iets wat is, wat tasbaar is, iets wat feitelik is en in sy werklike  staat verkeer. Open Dialogues is ’n soeke na betekenis om reaksie en ’n dieper ervaring uit te lok. Die uiteinde is eietydse werke wat tyd, ruimte, kleur en materiale inspan om tradisionele grense, onderwerpe en konsepte uit te daag om ’n eerlike en intellektuele mening bloot te lê. Die werke is die simboliese uitdrukking van emosies en idees wat die kyker uitdaag om dinge op ’n intellektuele manier te sien en nadenke oor die self aan te moedig.  

Gratis | 480 min. | Prince Vintcent-gebou

Daagliks 09:00 tot 17:00 (2 en 4 April 10:00 tot 17:00)

Details

Date:
March 29
Time:
9:00 am - 17:00 pm
Event Category:

Venue

Prince Vintcent-gebou
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?