Loading Events

« All Events

TECHNOPOP

April 8 @ 11:00 am - 11:40 am

R70
technopop

Poppekas
Met Lancea Crafford en Daniel Wolmarans

Teks: Lancea Crafford

Regie en ontwerp: Elana-Marié Snyman

Produksiebestuurder: Helena Erasmus

Vervaardiger: Kreasie
Die nuutste toep, wat ál jóú drome bewaarheid, is bekend gestel. Maar die kuberkrimineel Tegno Tekkie laat almal neus-in-die-toep agter hom aanloop, tot hy skielik verdwyn en daar algehele chaos losbars. Sal Antie Virus kan help? Moenie hierdie opwindende poppekas, vir oud en jonk, misloop nie.

Afrikaans, Engels en Xhosa • Gesin | R70 | 40 min. | ATKV-Neelsie Teater

8 April 11:00 | 9 April 14:00 | 10 April 14:00 | 12 April 14:00 | 14 April 09:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
11:00 am - 11:40 am
Cost:
R70
Event Category:

Venue

ATKV-Neelsie Teater
Oudtshoorn , South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?