Vertonings

Loading Events

« All Events

SWERFGOED

March 29 @ 10:00 am - 11:30 am

R135
Swerfgoed Events

DEBUUT Tragi-komedie

’n Ko-produksie tussen NATi, die Baxter-teatersentrum, Kunste Onbeperk en die US Woordfees

Met Anna-Mart van der Merwe, Nicole Holm, Richard September en Andrew Laubscher Regie: Tinarie van Wyk Loots Teks: Bauke Snyman Ontwerp: Jemma Kahn Produksie- en verhoogbestuurder: Michael Garbett Vervaardiger: Kunste Onbeperk

Iewers in die nabye toekoms. Water is die duurste hulpbron en daar sal selfs moord gepleeg word om dit te bekom. By Motel Stillewater ­–  iewers op ’n godverlate vlakte –  is daar ’n oerskat opgesluit. Dit is ’n vreemde (en snaakse) spulletjie wat hier woon. En niemand gaan met hulle mors nie: stille water, diepe grond … ’n Distopiese blik op er­fenis en opoffering van Griekse omvang, maar in die tragiese skuil daar dikwels ook die komiese. Gratis gesprek met geselskap ná die vertoning van 29 Maart om 11:45.

Afrikaans • Geen o/16 G S V D T

R135 (R150 by die deur) | 90 min. | Gimsaal

29 Maart 10:00; 30 Maart 15:00; 31 Maart 17:00; 1 April 16:00; 2 April 20:00; 3 April 10:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
10:00 am - 11:30 am
Cost:
R135
Event Category:

Venue

Gimsaal
Oudtshoorn, South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?