Loading Events

« All Events

Swartberg Eco- en ErfenisErvaring

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 12:30 pm

R390
kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-kke-swartberg-eco

Aangebied deur: Wilgewandel Vakansieplaas
Begin jou feesdag met ’n unieke Swartberg-ervaring. ’n Geregistreerde gids neem jou op ’n natuurhistoriese en geologiese ontdekkingsreis op die Klein Karoo se mees unieke natuurikoon en Unesco-wêrelderfenisterrein, die Swartbergpas.
Begin met ’n heerlike Klein Karoo-ontbyt by Wilgewandel Vakansieplaas, waar kinders wat nie wil saamtoer nie by ’n kinderoppasser kan bly teen ’n koste van R50.

Afrikaans en Engels • Gesin | R390 | 210 min. | Wilgewandel

Daagliks 09:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Start:
April 8 @ 9:00 am
End:
April 15 @ 12:30 pm
Cost:
R390
Event Category:

Venue

Wilgewandel Vakansieplaas
Oudtshoorn , South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?