Vertonings

Loading Events

« All Events

SWARTBERG ECO- EN ERFENIS-ERVARING

March 29 @ 9:00 am - 12:30 pm

R390
Swartberg Eco en Erfenis Ervaring

Toergidse: Roeland Gebiël en Alistair Reizenberg Aangebied deur: Wilgewandel Vakansieplaas

Begin jou feesdag met ’n unieke Swartberg-ervaring. ’n Geregistreerde gids neem gaste op ’n natuurhistoriese en geologiese ontdekkingsreis van die Klein Karoo se mees unieke natuurskoon en die Unesco-wêrelderfenisgebied, die Swartbergpas. Dit begin met ’n heerlike Klein Karoo-ontbyt by die Wilgewandel Vakansieplaas. Indien daar kinders is wat nie die toer wil meemaak nie, kan ’n kinderoppasser by Wilgewandel gereël word (teen ’n bykomende koste van R50). Wilgewandel beskik oor pretaktiwiteite vir oud en jonk, insluitend kameelritte en waterglykabels.

Afrikaans en Engels • Gesin

R390 | 210 min. | Wilgewandel Vakansieplaas

29 Maart 09:00; 30 Maart 09:00; 31 Maart 09:00; 1 April 09:00; 2 April 09:00; 3 April 09:00; 4 April 09:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
9:00 am - 12:30 pm
Cost:
R390
Event Category:

Venue

Wilgewandel Vakansieplaas
Oudtshoorn , South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?