Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

SKOONLIEF EN DIE ONDIER: ’N WHISKYSPROKIE SLEGS VIR GROOTMENSE

March 29 @ 14:00 pm - 15:15 pm

Skoonlief-en-die-ondier-627x336

Met Chris Koch Produksiehuis: St. Christopher’s Studio Vervaardiger: Chris Koch

Dié solovertoning neem die vorm van ’n sprokie vir volwassenes aan. Skoonlief en die ondier beeld die karakters van vyf verskillende whiskies uit. Die vertoning is daarop gemik om vermaaklik en leersaam te wees, en gehoordeelname word aangemoedig. Dit is lighartig storievertelling met die bonus dat vyf whiskies uit die Glenmorangie- en Ardberg-stal geproe kan word. Daar word heerlik met die taal gespeel – lekker tong-in-die-kies-vermaak.

Afrikaans • Geen o/18 Drank word bedien

R160 | 75 min. | CJ Langenhoven Bibsaal

29 Maart 14:00; 30 Maart 14:00; 30 Maart 18:00; 31 Maart 14:00; 31 Maart 18:00; 1 April 18:00; 2 April 14:00; 2 April 18:00; 3 April 14:00; 4 April 14:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
14:00 pm - 15:15 pm
Event Category:

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?