Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Reacclimate

March 29 @ 9:00 am - 17:00 pm

resize-07

Kunstenaar: Jürgen Dünhofen Medium: Gemengde media

Jürgen Dünhofen skep installasies met lense van teleskope, mikroskope en vergrootglase op houtdriepote om geprojekteerde landskappe wasig te maak of om beelde af te breek. Deur vir ’n oomblik stil te staan en na die wêreld te kyk deur middel van die beeldhouwerke versinnebeeld die stryd om te fokus op die “hier en nou”. Die kop wat alewig besig is, bied min ruimte vir sodanige bepeinsing. Vir Dünhofen word die dioptriese beelde deur die lens die metafore van sy eie diskoers binne familieverhoudinge, vermeng met die plaaslike diskoers van Suid-Afrika, waar hy gebore is, en die tyd wat hy in Suid-Korea deurgebring het.

Gratis | 480 min. | Prince Vintcent-gebou

Daagliks 09:00 tot 17:00 (2 en 4 April 10:00 tot 17:00)

Details

Date:
March 29
Time:
9:00 am - 17:00 pm
Event Category:

Venue

Prince Vintcent-gebou
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?