Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

OPERASIE HOLM

March 29 @ 18:00 pm - 19:10 pm

R125
Operasie-HOLM

DEBUUT Komedie

Met Marion Holm Regie: Chris Vorster Teks: Marion Holm en Chris Vorster Vervaardiger: Handyminds

Marion Holm en Chris Vorster het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Holm kan steeds nie bekostig om twee of meer akteurs te gebruik nie, so sy speel weer eens al die rolle self. En in die verbygaan verwys sy ook na ander rolle …  As jy graag iets ontstellend ernstig wil sien, is hierdie nie die vertoning vir jou nie. As jy egter wil glimlag en net ’n klein bietjie dink – kom kyk gerus!

Afrikaans • Gesin

R125 (R140 by die deur) | 70 min. | kykNET Hoërskoolsaal

29 Maart 18:00; 30 Maart 14:00; 31 Maart 14:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
18:00 pm - 19:10 pm
Cost:
R125
Event Category:

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?