Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

ONS IS ALMAL FREAKS HIER

March 29 @ 18:00 pm - 19:00 pm

R125
Ons is Almal Freaks EVENTS 19_02

Drama

’n Ko-produksie tussen Kunste Onbeperk en die US Woordfees

Met Lee-Ann van Rooi, Albert Pretorius en Kay Smith

In 1810 vertrek ’n vrou van die suidpunt van Afrika onder (waarskynlik) valse voorwendsels per skip na Londen. Sy word later ’n “tentoonstelling” in Parys en sterf in 1815 in ellende. Haar liggaam word tot 1974 in ’n museum in Frankryk uitgestal. In 2002 word haar oorskot na Suid-Afrika teruggebring en in haar oorspronklike geboortestreek op Hankey ter ruste gelê. Beleef ’n treffende, teatrale, begeleide toer, wat die kyker dwing om vars na ’n bekende gegewe te kyk.

Afrikaans • Gesin

R125 (R140 by die deur) | 60 min. | Prince Vintcent-gebou

29 Maart 18:00; 29 Maart 20:00; 30 Maart 18:00; 31 Maart 18:00; 31 Maart 20:00; 1 April 18:00; 1 April 20:00; 2 April 09:00; 3 April 20:00; 4 April 09:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
18:00 pm - 19:00 pm
Cost:
R125
Event Category:

Venue

Prince Vintcent-gebou
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?