Vertonings

Loading Events

« All Events

’n Poliesman weet nooit deur Abraham H. de Vries

March 29 @ 14:00 pm - 14:30 pm

Radiodrama

Met Pieter Cillié, Wessel Pretorius, Johan Botha en Eben Cruywagen Regie: Eben Cruywagen Vir die radio verwerk deur: André Kotzé

’n Boer ontbied die polisie een Saterdagaand na sy plaas om van sy plaaswerkers te kom arresteer. Naas ’n klag van rusverstoring, lê hy ook klagte van brandstigting en moord. Die jong ondersoekbeampte wat aangewys word om na bewyse in die voormalige bywonershuisie te gaan soek, spandeer ’n hele nag daar en ondersoek die inhoud van die huis nie minder nie as drie keer – sonder om enige bewyse van moord of brandstigting te vind. Hy moet sy bevinding aan die staatsaanklaer verduidelik, en maak ’n verrassende onthulling. Radiodrama: 2017

Gratis | 30 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

29 Maart 14:00

Details

Date:
March 29
Time:
14:00 pm - 14:30 pm
Event Category:

Venue

C.P Nel museum
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?