Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

MOEDERTAAL

April 8 @ 9:00 am - 10:00 am

Event Navigation

moedertaal

DEBUUT Drama

Met Sandra Prinsloo Teks, regie en vervaardiger: Nico Scheepers

Na die ongelooflike sukses van Die Naaimasjien en Oskar en die Pienk Tannie keer Sandra Prinsloo terug in haar nuwe eenpersoonsvertoning, Moedertaal, ’n beeldskone verhaal van deernis, liefde en Afrikaans, uit die pen van Nico Scheepers. Scheepers is in 2017 met twee KykNET Fiëstas vir Rooivalk bekroon.

Afrikaans • Geen o/12 T | R125 | 65 min. | Gimsaal

8 April 09:00 | 9 April 09:00 | 10 April 12:30 | 11 April 19:30 | 12 April 16:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
9:00 am - 10:00 am
Event Category:

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?