Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

LOLLOS 9

April 8 @ 9:00 am - 9:45 am

R70
lollos-9_slider

DEBUUT Kinderteater

Met Benjiman Jacobs, Elizna Vermeulen, Redione Stephens en Linecia Matthee-Daniels

Regie en teks: Minki Burger

Verhoogbestuurder: Liezl Hendricks

Vervaardiger: Lollos Productions

Lollos keer vir ’n die negende agtereenvolgende jaar terug na die KKNK met ’n splinternuwe vertoning wat beloof om nege keer soveel pret te wees. In oudergewoonte is die vertoning propvol energieke liedjies en snaakse grappies en die gehoor kan verwag om saam met ou bekende Lollos-liedjies te dans sowel as om saam opgewonde te raak oor vars nuwe treffers soos Willa die Gorilla,  Woep Wap, en Babbel Babbel. Hierdie keer is Lollos en Lettie albei karaktertjies binne-in hul eie videospeletjie en hulle moet op elke vlak ’n belangrike lewensbesluit maak wat sal bepaal wie die speletjie wen op die ou end. Lollos, Lettie, Disco en Karla werk hard saam om die eindpunt te haal.

Afrikaans • Gesin | R70 | 45 min. | By die ATKV-Neelsie Teater

08 April 09:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
9:00 am - 9:45 am
Cost:
R70
Event Category:

Venue

ATKV-Neelsie Teater
Oudtshoorn , South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?