Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Littekens deur Karien Polley

April 8 @ 16:00 pm - 17:40 pm

Hoorbeeld
Met Joanie Combrink, Leon Kruger, Ronél Geldenhuys, Amor Tredoux, De Klerk Oelofse en Cintaine Schutte
Langs Coetzenburg het nie net ’n waterstroom gevloei nie, maar #SteveBiko is tragies dood in ’76 en die #lawstudente en #dramastudente het #gerebel. Van hulle het onder #StilleWaters die #Duiwels laat ronddraai. ’n Storie van #spioene vir én teen #veiligheidspolisie wat bedrywig was en #liefde omgeskakel het in #verraad en #verwyt.

Gratis | 100 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

8 April 16:00

Details

Date:
April 8
Time:
16:00 pm - 17:40 pm
Event Category:

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?