Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

KWÊLA-GESPREKKE

April 8 @ 10:30 am - 11:30 am

hannes-van-wyk

Met o.a. Lizz Meiring, Frank Opperman, Jana Cilliers, Chris van Niekerk en Margit Meyer-Rödenbeck Aangebied deur Hannes van Wyk

Hannes gesels met van ons groot geeste in die vermaaklikheidswêreld oor die vermoë van akteurs om enige rol te vertolk (al dan nie). Is daar iets soos typecasting en word sommige akteurs “voorgetrek”? Moet ’n mens deurlopend jou eie werk skep of is daar genoeg werk?

Afrikaans en Engels • Gesin

Saterdag, 8 April 10:30 | 60 min | Gratis | Absa Kuierkamer

Details

Date:
April 8
Time:
10:30 am - 11:30 am
Event Category:

Venue

Absa Kuierkamer
Oudtshoorn, South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?