Loading Events

« All Events

Kotze Kuns

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 21:00 pm

Kotze Kuns 672x336

Die Kotze Kunsgalery, wat reeds van 1967 bestaan, is ’n dinamiese galery en welbekende naam in die kunswêreld. Die bemarking van die vier professionele Kotze-kunstenaars se werk is in 2005 uitgebrei tot ’n galery wat sowat 40 Suid-Afrikaanse professionale kunstenaars se werk landwyd met sukses bemark. Die Kotze Kunsgalery spesialiseer ook in die koop en verkoop van Suid-Afrikaanse ou meesters se werk.

Coco Boutique, Baron van Reedestraat 5

Daagliks 09:00 – 21:00 | 082 785 4995 | www.kotzekuns.co.za

Details

Start:
April 8 @ 9:00 am
End:
April 15 @ 21:00 pm

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?