Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kopskoot deur Gerda Kriel

March 29 @ 12:00 pm - 13:00 pm

Event Navigation

Radiodrama

Met Anrich Herbst, Rolanda Marais, Mandi Baard, Rouel Beukes, Elzabé Zietsman, Jakkie Groenewald en Archie Nhlapo Regie: Renske Jacobs

’n Verbitterde en onstabiele polisiekaptein wat 20 jaar laas bevorder is, beland by ’n professionele sielkundige met ’n praktyk êrens in Johannesburg. In die spreekkamer word daar dramatiese onthullings gemaak, en skielik neem die storie ’n heel ander wending … Wenner: Jong Skrywer van die RSG/Sanlam-radiodramaskryfkompetisie van 2016.

Gratis | 70 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

29 Maart 12:00

Details

Date:
March 29
Time:
12:00 pm - 13:00 pm
Event Category:

Venue

C.P Nel museum
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?