Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

KOÖPERASIE-STORIES

April 8 @ 19:30 pm - 21:00 pm

R130
komedie

Toneel

Ondersteun deur die L.W. Hiemstra Trust

Met Chris van Niekerk, Marion Holm, De Klerk Oelofse, Carel Nel en Margit Meyer-Rödenbeck Regie: Sandra Prinsloo Teks: Alexa Strachan, na P.G. du Plessis se verhale

Verhoogbestuurder: Jeanne Steenkamp Vervaardigers: Margit Meyer-Rödenbeck en Alexa Strachan Stel- en beligtingsontwerp: Juanita Ferreira

P.G. se Koöperasie-stories het volksbesit geword toe dit op 27 April 1983 vir die eerste keer op die SAUK se TV1 verskyn het – ’n reeks wat tot 1987 op die kassie was. Kom beleef die wel en wee van Mietie, Veldsman, Genis en hul dorpsgenote in hierdie herontmoeting en verhoogverwerking van dié immer gewilde TV-reeks. Du Plessis se woorde en beelde, verwerk tot toneelteks deur Strachan, bring trane wat flikflooi tussen lag en huil.

Afrikaans | Gesin | R130 | 70 min. | Hoërskoolsaal

8 April 19:30 | 9 April 13:00 | 10 April 16:30 | 11 April 09:00 | 12 April 13:00 | 13 April 16:30 | 14 April 19:30 | 15 April 09:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
19:30 pm - 21:00 pm
Cost:
R130
Event Category:

Venue

Hoërskoolsaal
Oudtshoorn, + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?