Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

KINNES

March 29 @ 11:00 am - 12:30 pm

R130

Event Navigation

Kinnes-(1)

Drama

Ondersteun deur die Distell Stigting

Met Lee-Ann van Rooi, Dean John Smith, Dustin Beck, Lindsey Abrahams en Shannon Williams Regie: Hennie van Greunen Teks: Chase Rhys Musiek: Pedro Kruger Ontwerp: Birrie le Roux Vervaardiger: Wordsmith’s Theatre Factory

Anwaar kry ’n taste van fame wanneer hy ’n gangster in ’n fliek speel, maar hoeveel daarvan is acting? En wat maak ’n mens as die fame opdroog? Nicole vaar goed op skool en wil ’n sukses van haar lewe maak, maar eerste liefde is ’n harde leermeester. Derick wil poetry skryf, want woorde maak sy kop stil, maar woorde betaal nie die bills nie. Mary kyk uit vir haar kind, hy’s immers al wat sy het. En wanneer hy ’n flatscreen koop en Vibracrete-mure om die huis laat sit, vra sy nie waar die geld vandaan kom nie. Rolanda wil ’n Cape Kardashian wees, haar flat iron in haar sak. Maar die Cape Flats is hard op kinnes se drome en real life beteken jy moet doen wat jy kan om te survive. Dié teks deur Chase Rhys was die wenner van die eerste Adam en Rosalie Small-prys vir debuutskrywers.

Kaaps • Geen o/14 G T

R130 (R145 by die deur) | 90 min. | Griesselsaal

29 Maart 11:00; 30 Maart 14:00; 31 Maart 13:00; 1 April 13:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
11:00 am - 12:30 pm
Cost:
R130
Event Category:

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?