Loading Events

« All Events

KATTEKWAAD

April 8 @ 9:30 am - April 15 @ 15:00 pm

Kindervermaak---Uitkampteater_Kattekwaad-2

Kinderteater

Met Chanmari Erasmus, Nelien Smith en Schoemé Grobler Teks, regie en ontwerp: PuppeTrix Musiek: Angelo Mockie

Hoofnuus vandag: Sylvester, die Karoo se rondloperleeu, is in die spervuur. By die hof heers daar ’n gespanne atmosfeer. Die beroemde rondloperleeu en sy handlanger getuig van onvergeetlike avonture, maar wat sê die hof? Is Sylvester skuldig of onskuldig? Kom loer in en besluit self.

Afrikaans • Gesin

R20 | 20 min. | Arbeidsgenot

Daagliks van 09:30 tot 15:00

Details

Start:
April 8 @ 9:30 am
End:
April 15 @ 15:00 pm
Event Categories:
,

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?