Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

KAROO SUITE

April 8 @ 14:00 pm - 15:10 pm

R140
karoo-suite

DEBUUT Kontemporêre Musiek

’n Kunste Onbeperk-produksie, in samewerking met Coenie de Villiers

Met Coenie de Villiers, Deon Meyer, Jaconell Mouton (klavier), David Klassen (perkussie) en Mauritz Lotz (kitare) Regie en musiek: Coenie de Villiers Teks en projeksies: Coenie de Villiers en Deon Meyer Musiekregie: Jaconell Mouton Produksiehuis: CDV Market Ideation

Coenie de Villiers en sy musikante spring weg met komposisies van sy skitterende nuwe album, Emoji, asook ’n paar bekende treffers. Die laaste deel van die program bestaan uit die oorspronklike Karoo Suite, ’n musieksuite vir woord en lied, struktureel gebaseer op Vivaldi se Vier seisoene. Elke segment raak aan ’n besondere Karoo-seisoen. Dit is dié werk se debuutuitvoering.  De Villiers het die musiek gekomponeer en die internasionaalbekende skrywer Deon Meyer het gehelp met die teks. Die bykomende lekkerte is Meyer se asemrowende fotografie en projeksies wat ’n agtergrondtafereel vir dié multimedia-viering van woord, beeld en musiek skep. Meyer is een van die suksesvolste skrywers in sy genre ter wêreld, maar ook ’n fotograaf van internasionale gehalte.

Afrikaans | Gesin | R140 | 70 min. | Absa Burgersentrum

8 April 14:00 | 9 April 19:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
14:00 pm - 15:10 pm
Cost:
R140
Event Category:

Venue

Absa Burgersentrum
Oudtshoorn, South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?