Loading Events

« All Events

Kaapse kookkuns

April 8 @ 14:00 pm - 15:00 pm

stack-of-books_slider

Boekgesprek
Met Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker saam met Marlene Malan (gespreksleier)
Hulle was hul lewe lank net ma’s en eggenote wat hul huisgesinne bederf het met lekker etes. Maar toe word hulle ontdek toe hulle hul “reseppies” met die volk op RSG deel. Die mediamense bel, die kameraligte flits en – die heel ergste: “Onse gesigte verskyn toe mos oppie billboards!” Na die oorweldigende sukses van Kook saam Kaaps is daar nou ook Soettand.

Gratis | 60 min. | ATKV-Boeke-oase

8 April 14:00

Details

Date:
April 8
Time:
14:00 pm - 15:00 pm
Event Category:

Venue

ATKV-Boeke-oase
Oudtshoorn, South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?