Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Iwasshot in Joburg

March 29 @ 9:00 am - 17:00 pm

resize-10

Kunstenaars: Iwasshot-span Medium: Gemeng Kurator: Bernard Viljoen Galery: Iwasshot in Joburg

’n Verskeidenheid van werke wat deur foto’s geïnspireer is, wat met weggooikameras geneem is deur voormalige straatkinders en jeugdiges wat in gevaarlike omstandighede in en om Johannesburg woon. Dit bied ’n glimp van die middestad van Johannesburg soos gesien deur die oë van voormalige straatkinders. Laat jou foto neem in die fotohokkie en word deel van die groep.

Gratis | 480 min. | Prince Vintcent-gebou

Daagliks 09:00 tot 17:00 (2 en 4 April 10:00 tot 17:00)

Details

Date:
March 29
Time:
9:00 am - 17:00 pm
Event Category:

Venue

Prince Vintcent-gebou
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?