Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

IN WAG VAN

April 8 @ 11:30 am - 12:20 pm

R100
in-wag-van

Drama

Met Gantane Kusch, Courtney Smith, Gershwin Mias en Vathiswa Nodliyaya Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater in samewerking met Theatre Arts Admin Collective

’n Vrou se seun sterf op onverklaarbare wyse en sy word vervreem van die res van die dorpenaars. Sy rou oor haar seun en omdat sy haar vertroue in haar gemeenskap verloor het. Hulle glo dat die maan elke keer ’n kind moet insluk om vol te word. Toegewyde geloof kom trompop te staan teen die vrees vir die dood. Jason Jacobs het ’n Theatre Arts Admin Collective-beurs vir regie met dié stuk gewen. Gratis gesprek met Jason Jacobs en geselskap na vertoning: 10 April 15:00.

Afrikaans | Geen o/13 | OB | R100 | 50 min. | Laerskool Wesbanksaal

8 April 11:30 | 9 April 14:00 | 10 April 14:00 | 13 April 09:00 | 14 April 09:00 | 15 April 11:30

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
11:30 am - 12:20 pm
Cost:
R100
Event Category:

Venue

Laerskool Wesbank-saal
Oudtshoorn, South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?