Loading Events

« All Events

GRETHE VAN DER MERWE – ALLEGORIE

April 8 @ 10:00 am - 11:00 am

R100
grethe-van-der-merwe

DEBUUT Kontemporêre musiek

Grethe van der Merwe bedoel wat sy sê en sê wat sy bedoel in haar splinternuwe produksie, Grethe van der Merwe – Allegorie. Bekende treffers soos Ver van Hier en Hierdie Plek word ingesluit, asook nuwe liedjies uit haar pen. “By die allegorie ontstaan die vraag na die dieper betekenis skaars; die betekenis bied homself onmiddellik saam met die oppervlakte – betekenis aan.” – N.P. van Wyk Louw.

Afrikaans | Gesin | R100 | 60 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

8 April 10:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
10:00 am - 11:00 am
Cost:
R100
Event Category:

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?