Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

GIF/POISON/ITYHEFU

March 29 @ 18:00 pm - 19:30 pm

R135
Gif

Drama

’n Vrystaat Kunstefees-produksie in samewerking met Kunste Onbeperk en die US Woordfees  

Met Mbulelo Grootboom, Tinarie van Wyk Loots en Mahlodi Kenny Rakotsoane Regie: Erwin Maas Teks: Lot Vekemans Vertaling: Willem Anker Ontwerp: Guy de Lancey en Michael Garbett Produksiebestuurder: Adriaan Meyer Verhoogbestuurder: Michelle Hetzel
“ ’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer by hul kind se graf. Hy het aanbeweeg en kyk vorentoe. Sy bly vasgevang in die verlede. Sal uitdagings na verdere hartseer lei? Of kan hoop uit pyn ontstaan? Terwyl hulle die laaste oomblikke saam met hul geliefde onthou, neem die man en vrou hul eerste tree na versoening. “Hartroerend … toeganklik … briljant.” – Nico Luwes.

Afrikaans, Engels en Xhosa • Gesin

R135 (R150 by die deur) | 90 min. | Gimsaal

29 Maart 18:00; 30 Maart 10:00; 31 Maart 13:00; 1 April 12:30

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
18:00 pm - 19:30 pm
Cost:
R135
Event Category:

Venue

Gimsaal
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?