Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Giel Swiegers en ander Karoo-Duiwels

April 9 @ 15:30 pm - 16:30 pm

R110
giel-swiegers-en-ander-karoo-duiwels

DEBUUT Vertelling
Met Eric Nobbs Vervaardiger: Eric Nobbs
Giel Swiegers en ander Karoo-duiwels is ’n samestelling van Karoo-verhale soos vervat in die boek In die mond van die wolf, geskryf deur die bekroonde Paul C. Venter. Venter gebruik Giel Swiegers, aartsbedrieër en tweegatjakkals van die Paal soos gesien op kykNET in Vlug na Egipte en Terug na Egipte, as die verteller. Die unieke stories, eie aan die Karoo, wemel van interessante karakters, (sommige reeds bekend soos Dot, Tony Fivaz en Kortjas), komiese situasies en skerp insig in die lewe en mense wat dié pragtige deel van ons land bevolk en wat Venter se werk so uiters gewild maak onder sowel die leserspubliek as die liefhebbers van dié Afrikaanse TV-reeks. En met ’n spekskieter soos Giel aan die woord kan jy enigiets verwag.

Afrikaans • Geen o/12 T | R110 | 60 min. | Griesselsaal

8 April 09:00 | 9 April 15:30 | 10 April 18:00 | 12 April 18:30 | 13 April 09:00  | 14 April 15:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 9
Time:
15:30 pm - 16:30 pm
Cost:
R110
Event Category:

Venue

Griesselsaal
Oudtshoorn , South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?