Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

DOWWE WICUS EN DOLLA VAN DER MERWE

March 29 @ 14:00 pm - 15:10 pm

R140
Dowwe-Wicus-en-Dolla-van-der-Merwe-(1)

Komedie

Met Margit Meyer-Rödenbeck en Wicus van der Merwe Regie en teks: Margit Meyer-Rödenbeck, Wicus van der Merwe en Jurgen Human Vervaardiger Arena Produksiehuis

Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe. Weg met die oorgenuanseerde suutjiespoep-polities-korrektes met hul brabbeltaal-diepsinnighede. Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos ’n bok wat afdraand kyk? Lyk jou vrou al meer soos haar paspoortfoto? Dan is dit tyd om vir hulle ’n kaartjie na hierdie showtjie te koop. Wees gewaarsku: Jy moet lag dat die trane rol, anders spuit ons jou met Doom.

Afrikaans • Gesin

R140 (R155 by die deur) | 70 min. | kykNET Hoërskoolsaal

29 Maart 14:00; 30 Maart 18:00; 31 Maart 09:30; 1 April 14:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
14:00 pm - 15:10 pm
Cost:
R140
Event Category:

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?