Vertonings

Loading Events

« All Events

DIE STOELE

March 29 @ 14:00 pm - 15:30 pm

R135
Die-stoele-4

DEBUUT Tragi-klug

’n Kunste Onbeperk-produksie

Met Tobie Cronjé en Grethe Fox Regie, ontwerp en vertaling: Marthinus Basson Teks: Eugène Ionesco Produksiebestuurder en beligtingsontwerp: Chris Pienaar Vervaardiger: Kunste Onbeperk

Twee oumense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ou man sy lewensfilosofie, waaraan hy 93 jaar reeds poets, op genooides gaan loslaat. ’n Toestroming van gaste uit alle lae van die samelewing, insluitend die president, maak hul opwagting by die vuurtoringhuis op ’n afgesonderde eiland. Om almal te akkommodeer, verg stoele en nogmaals stoele. Maar die gaste is onsigbaar. En die ouman kan nie self sy boodskap oordra nie. En hy het iemand gekry om namens hom te praat. Dié produksie huldig Tobie Cronjé, wat vanjaar die Kunste Onbeperk-prys vir Lewensbydrae tot die Kunste ontvang. Gratis gesprek met geselskap ná vertoning: 30 Maart 16:30

Afrikaans • Geen o/10 OB

R135 (R150 by die deur) | 90 min. | SANW-ouditorium

29 Maart 14:00; 30 Maart 15:00; 31 Maart 15:30; 1 April 20:00; 2 April 11:00; 3 April 11:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
14:00 pm - 15:30 pm
Cost:
R135
Event Category:

Venue

SANW-ouditorium
Oudtshoorn , South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?