Loading Events

« All Events

DIE ONWAARSKYNLIKE VERHAAL VAN MIKO

April 8 @ 14:00 pm - 14:40 pm

R70
die-onwaarskynlike-verhaal-van-miko-4_slider-1

Met Elisha Zeeman, Marelize Viljoen en Mandri Sutherland

Teks: Elisha Zeeman

Regie en stelontwerp: Andrico Goosen Musiekregie: Talíta Beyl

Miko, ’n kind wat sonder ’n regterpinkie gebore is, verdwyn spoorloos uit Moegoeberg se hospitaal, oomblikke na sy geboorte. Die verhaal volg sy lewe nadat hy in Mevrou Molle, die armste dame in Sesde Laan, se potplant gevind word. Nege jaar later ontmoet hy vir Zimon Brandt – Zef en Zinovia se oorgewig seun. Zef en Zinovia sweer Zimon die dood voor die oë as hy ooit weer die “kind wat daar onder bly” kontak, want Zef en Zinovia is báie belangrike mense. Eendag sluit Zef en Zinovia vir Zimon toe, maar Zimon ontsnap en gaan vind vir Miko. Die hele dorp is op soek na hulle en toe die dokter hulle uiteindelik in ’n boom vind, maak hy ’n onwaarskynlike ontdekking.

Afrikaans • Gesin | R70 | 40 min. | ATKV-Neelsie Teater

8 April 14:00| 9 April 11:00 | 10 April 09:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
14:00 pm - 14:40 pm
Cost:
R70
Event Category:

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?