Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

DIE ONTELBARE 48

April 8 @ 12:00 pm - 13:05 pm

R110
die-ontelbare-48

Komedie

Met Wessel Pretorius Regie, teks en vervaardiger: Wessel Pretorius Ontwerp: Nico Scheepers

Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die kerk se maandelikse fliekaand. 48 dorpenaars kom byeen, elkeen met sy eie storie, om vanaand The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit ’n moordenaar met ’n sluwe plan. ’n Mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, uiteindelik saambind. ’n Satiriese drama wat die mens se uithouvermoë vier. Die ontelbare 48 is in 2016 by Aardklop vir beste produksie, beste regie en beste akteur benoem.

Afrikaans | Geen o/16 | T | R110 | 65 min. | Griesselsaal

8 April 12:00 | 9 April 18:30 | 11 April 12:30 | 12 April 12:30 | 13 April 15:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
12:00 pm - 13:05 pm
Cost:
R110
Event Category:

Venue

Griesselsaal
Oudtshoorn , South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?