Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

IN DIE OMTES VAN DIE HART

April 8 @ 14:00 pm - 15:00 pm

R110
in-die-omtes-van-my-hard-jana-cilliers1_01

’n US Woordfees-produksie

Met Jana Cilliers Regie, samestelling en verwerking: Juanita Swanepoel Vervaardiger: US Woordfees

’n Samestelling uit die verhale, vertellings en poësie van Petra Müller, ’n skrywer wat met soveel oorgawe haar herkoms en geborgenheid in eie bodem met ons deel. Met haar poëtiese inslag het sy die vermoë om aan die eenvoudigste verhaal onverwagse nuanses te verleen. Madeleine van Biljon noem haar “ ’n pêrel in onse skrywerskroon”. Müller is in 2016 deur Kunste Onbeperk met die Afrikaans Onbeperk-prys vir lewensbydrae vereer.

Afrikaans | Gesin | R110 | 60 min. | Laerskool Wesbanksaal

8 April 14:00 | 09 April 11:30 | 10 April 11:30

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
14:00 pm - 15:00 pm
Cost:
R110
Event Category:

Venue

Laerskool Wesbank-saal
Oudtshoorn, South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?