Loading Events

« All Events

DIE KONINGKRYK VAN DIERE

April 8 @ 9:30 am - 10:40 am

R130
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-koninkryk-van-die-diere

DEBUUT Komedie

’n Kunste Onbeperk-produksie

Met Dawid Minnaar, Tinarie van Wyk Loots, Stian Bam, Joanie Combrink, Wessel Pretorius en  Ludwig Binge Regie, ontwerp en vertaling: Marthinus Basson Teks: Roland Shimmelpfenning Oorspronklike titel: Das Reich der Tiere Beligtingsontwerp, produksie- en verhoogbestuur: Chris Pienaar Assistentverhoogbestuurder: Izel van der Merwe

Dié pittige komedie takel die meedoënlose stryd van menslike oorlewing in die mees genadelose omgewing: die teater. Ses akteurs speel die rolle van ’n leeu, ’n sebra, ’n gemsbokkoei, ’n muskeljaatkat, ’n maraboe en ’n krokodil, maar die suksesvolle toneelstuk kom tot ’n einde en die magstryd begin om wie in die volgende stuk, Die tuin van goeters, sal speel. Maar hoe om brood te speel? Of tamatiesous? En wat verg peper van jou kreatiewe vermoë? Hierdie is die Suid-Afrikaanse première van die vindingryke en uitstaande komedie deur Duitsland se mees opgevoerde moderne toneelskrywer. Laat die stryd om oorlewing begin. Gratis gesprek met die geselskap ná die vertoning op 11 April 11:30.

Afrikaans | Geen o/14 | OB | R130 | 80 min. | Johnny Bisschoff-saal

8 April 09:30 | 9 April 14:30 | 10 April 19:30 | 11 April 10:00 | 12 April 19:30 | 13 April 19:30 | 14 April 19:30 | 15 April 19:30

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
9:30 am - 10:40 am
Cost:
R130
Event Category:

Venue

Johnny Bisschoff-saal
Oudtshoorn, South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?