Loading Events

« All Events

Die Grensoorlog herbelig

April 8 @ 11:00 am - 12:00 pm

Event Navigation

daniel-hugo_slider

Boekgesprek
Met Willem Steenkamp en Daniel Hugo (gespreksleier)
Die Grensoorlog het van 1966 tot 1989 geduur. Dit was Suid-Afrika se langste oorlog, waaroor daar steeds talle wanopvattings bestaan. Wie was die wenner? Wás daar ’n wenner? Suid-Afrika se Grensoorlog is die eerste keer in 1989 gepubliseer en was ’n topverkoper. Die hersiene weergawe van hierdie boek plaas ’n klomp nuwe feite op die tafel oor ’n waterskeidingsgebeurtenis in die Suid-Afrikaanse geskiedenis.

Gratis | 60 min. | ATKV-Boeke-oase

8 April 11:00

Details

Date:
April 8
Time:
11:00 am - 12:00 pm
Event Category:

Venue

ATKV-Boeke-oase
Oudtshoorn, South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?