Loading Events

« All Events

DIE BURGER PRAAT SAAM

April 8 @ 8:30 am - 9:30 am

waldimar

Aangebied deur: Waldimar Pelser (9 tot 12 April) en Ivor Price (8 April, 13 tot 15 April)
Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, en die joernalis Ivor Price lei ’n gespreksreeks waar brandpunte bespreek word. Sosiale, politieke en hartskwessies word hier uitgepak deur panele van kenners, maar ons wil jou opinie hoor, so kom praat saam. Kwessies wat bespreek word, sluit in Suid-Afrikaanse politiek, Afrikaans, kerke en klasgelde.

Afrikaans en Engels Gesin | Gratis | 60 min. | Feeskafee

Daagliks 08:30

Details

Date:
April 8
Time:
8:30 am - 9:30 am
Event Category:

Venue

Feeskafee

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?