Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

CRAFTY KIDS

April 8 @ 10:00 am - April 15 @ 15:00 pm

R100
crafty-kids

Met Elana-Marié Snyman en Amanda le Roux
By Crafty Kids raak kinders speel-speel kreatief en maak speelgoed, versierings en geskenke wat na elke klas huis toe geneem kan word. Heerlike aktiwiteite word aangebied om kinders besig te hou. Nuwe tegnieke kan met enige van die sewe projekte aangeleer word. Daar word met ’n wye verskeidenheid kunsmateriale gewerk soos klei, verf, mosaïek, wol en vele meer.

Afrikaans en Engels • Geen o/5 |  R100 | 60 min. | Crafty Kids

Daagliks 10:00 | 12:00 | 15:00

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Start:
April 8 @ 10:00 am
End:
April 15 @ 15:00 pm
Cost:
R100
Event Category:

Venue

Crafty Kids
Oudtshoorn , South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?