Vertonings

Loading Events

« All Events

CRAFTY KIDS

March 29 @ 15:30 pm - April 4 @ 16:30 pm

R100
Crafty Kids

Met Elana-Marie Snyman en Amanda le Roux Aangebied deur: Crafty Kids

Kinders kan speel-speel kreatief wees terwyl hul nuwe tegnieke aanleer en met verskeie materiale werk. Kom kuier by Crafty Kids en kies wat jy wil maak!  Kom verf ’n masker, maak ’n pretjie uit fun foam of verf op lap. Jy kan sommer elke dag ’n ander kunswerk maak en huis toe neem. Alle materiale is ingesluit. Kom deel die pret!

Afrikaans en Engels • Geen o/4

R100 (toegang tot Kuierbuurt uitgesluit) | 60 min. | ATKV-Speelbos

29 Maart tot 4 April 12:30; 14:00; 15:30

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Start:
March 29 @ 15:30 pm
End:
April 4 @ 16:30 pm
Cost:
R100
Event Category:

Venue

ATKV-Speelbos
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?