Toneel

Vertonings

Loading Events
Find Events

Genre

Venue

Dag

Tyd

Upcoming Events › Toneel

Events List Navigation

Babbelagtig-Robert-A-Hamblin-(1)

BABBELAGTIG

March 29 @ 9:00 am - 10:00 am

DEBUUT Komedie ’n NATi / Feesteforum-produksie Met De Klerk Oelofse, Jemma Kahn, Roberto Pombo, Klara van Wyk, Dean Balie, Thami Baba en David Viviers Teks: Geselskap Regie: Jenine Collocott Ontwerp: Wolf Britz Klankontwerp: Charl-Johan Lingenvelder Verhoogbestuurder: Lize van Rooyen Tegniese verhoogbestuurder: Ryno Keet Produksiehuis: Aapstert Produksies Vervaardigers: Kunste Onbeperk en Contagious Theatre Babbelagtig is ’n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos nog nooit vantevore beleef het nie. Dit slinger volwassenes terug na hul  kinderdae en betower gehore, van babbelbek tot babbelkous tot babbelsug, om as’t ware die verbeelding te ontsluit en met ope arms…

Swerfgoed Events

SWERFGOED

March 29 @ 10:00 am - 11:30 am

DEBUUT Tragi-komedie ’n Ko-produksie tussen NATi, die Baxter-teatersentrum, Kunste Onbeperk en die US Woordfees Met Anna-Mart van der Merwe, Nicole Holm, Richard September en Andrew Laubscher Regie: Tinarie van Wyk Loots Teks: Bauke Snyman Ontwerp: Jemma Kahn Produksie- en verhoogbestuurder: Michael Garbett Vervaardiger: Kunste Onbeperk Iewers in die nabye toekoms. Water is die duurste hulpbron en daar sal selfs moord gepleeg word om dit te bekom. By Motel Stillewater ­–  iewers op ’n godverlate vlakte –  is daar ’n oerskat…

Valencia-n-Kabarett

VALENCIA – ’N KABARETT

March 29 @ 10:00 am - 10:50 am

Kabaret Met Faith Kinniar en Pieter Odendaal Regie: Faith Kinniar Teks: Faith Kinniar Musiek: Faith Kinniar en Pieter Odendaal Vervaardiger: Faith Kinniar Valencia is ’n kort kabaret wat fokus op die gedagtes van ’n bevooroordeelde konstabel wat ’n sterk afkeer van buitelanders en ander vroue het. As die Donald Trump van bruin vrouekonstabels, is sy onbeskaamd in haar veldtog om “Klein Somalië (Bellville) weer goed te maak”. In haar pogings om van alle ongewenste elemente in haar omgewing ontslae te…

MEERMIN

DIE MEERMIN-KOMPLEKS

March 29 @ 10:00 am - 12:00 pm

DEBUUT Drama Met Du Toit Albertze Regie: Philip Rademeyer Teks: Du Toit Albertze Robbie is vas oortuig hy is ’n borrel. Die dorp verdink hom van ’n meermin wees. Albei is ewe uit plek met die Calvinistiese oortuigings van die verlate kusdorpie, Draadbaai. Robbie probeer maar net sy plek tussen die grond en see vind, maar sy emosionele reis word onderbreek deur die onheilspellende duikers met hul meerminjagte, sy vader wat hom probeer “regmaak”, pastoor Ursula se duistere agenda en…

Kinnes-(1)

KINNES

March 29 @ 11:00 am - 12:30 pm

Drama Ondersteun deur die Distell Stigting Met Lee-Ann van Rooi, Dean John Smith, Dustin Beck, Lindsey Abrahams en Shannon Williams Regie: Hennie van Greunen Teks: Chase Rhys Musiek: Pedro Kruger Ontwerp: Birrie le Roux Vervaardiger: Wordsmith’s Theatre Factory Anwaar kry ’n taste van fame wanneer hy ’n gangster in ’n fliek speel, maar hoeveel daarvan is acting? En wat maak ’n mens as die fame opdroog? Nicole vaar goed op skool en wil ’n sukses van haar lewe maak, maar…

Mike-&-Mavis

MIKE & MAVIS

March 29 @ 11:00 am - 12:00 pm

Komedie Met Elize Cawood en Wilson Dunster Regie: Gerrit Schoonhoven Teks: Wessel Pretorius Vervaardigers: Elize Cawood en Wilson Dunster Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld – behalwe vir haar kommunikasie per e-pos met haar dogter en haar weeklikse kerkdiens – ontvang eendag ’n uitnodiging in die pos vir die opening van ’n nuwe bioskoop wat klassieke rolprente vertoon. Die eienaar, Mike Lewis, is ’n eksentrieke oujongkêrel met ’n ewige romantiese siel. Mavis besef gou dat…

Wies-jou-pappa

WIE’S JOU PAPPA?

March 29 @ 13:00 pm - 14:00 pm

Komedie Met Hannes Brümmer Regie: Neels Clasen Vervaardiger: GZ Produksies Met die getrippel van klein voetjies kom reuse-skoene om te vul. In sy tweede volwaardige skerpskertsvertoning ondersoek die komediant en akteur Hannes Brümmer die impak van ouerskap op ’n voormalige punk in plakkies, wat nou ’n tuisbly-pappa in pantoffels is. Met ’n siniese blik en sy tong ferm in die kies, word daar nie doekies omgedraai oor die vrese, vreugdes en verantwoordelikhede van pa-wees nie. Die aanvang van ’n nuwe…

Die-stoele-4

DIE STOELE

March 29 @ 14:00 pm - 15:30 pm

DEBUUT Tragi-klug ’n Kunste Onbeperk-produksie Met Tobie Cronjé en Grethe Fox Regie, ontwerp en vertaling: Marthinus Basson Teks: Eugène Ionesco Produksiebestuurder en beligtingsontwerp: Chris Pienaar Vervaardiger: Kunste Onbeperk Twee oumense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ou man sy lewensfilosofie, waaraan hy 93 jaar reeds poets, op genooides gaan loslaat. ’n Toestroming van gaste uit alle lae van die samelewing, insluitend die president, maak hul opwagting by die vuurtoringhuis op ’n afgesonderde eiland. Om almal te akkommodeer, verg…

Dowwe-Wicus-en-Dolla-van-der-Merwe-(1)

DOWWE WICUS EN DOLLA VAN DER MERWE

March 29 @ 14:00 pm - 15:10 pm

Komedie Met Margit Meyer-Rödenbeck en Wicus van der Merwe Regie en teks: Margit Meyer-Rödenbeck, Wicus van der Merwe en Jurgen Human Vervaardiger Arena Produksiehuis Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe. Weg met die oorgenuanseerde suutjiespoep-polities-korrektes met hul brabbeltaal-diepsinnighede. Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos ’n bok wat afdraand kyk? Lyk jou vrou al meer soos haar…

MEERMIN

DIE MEERMIN-KOMPLEKS

March 29 @ 15:00 pm - 19:00 pm

DEBUUT Drama Met Du Toit Albertze Regie: Philip Rademeyer Teks: Du Toit Albertze Robbie is vas oortuig hy is ’n borrel. Die dorp verdink hom van ’n meermin wees. Albei is ewe uit plek met die Calvinistiese oortuigings van die verlate kusdorpie, Draadbaai. Robbie probeer maar net sy plek tussen die grond en see vind, maar sy emosionele reis word onderbreek deur die onheilspellende duikers met hul meerminjagte, sy vader wat hom probeer “regmaak”, pastoor Ursula se duistere agenda en…

MOORD-IN-IXIASTRAAT

MOORD IN IXIASTRAAT – ’N BAL-OOG-EN-BROMMEL-AVONTUUR

March 29 @ 16:00 pm - 17:00 pm

Drama Met Richard September en De Klerk Oelofse Regie: Gideon Lombard Teks: Sjaka S. Septembir Ontwerp: Isabelle Grobler Musiek: Gertjie Besselsen Fisiese teater (oorsigtelik): Sjaka S. Septembir Kostuums: Lindi Smit Vervaardiger: YOW Wie het Kobus vermoor? Wat sit agter die moord? Bal-oog en Brommel stel ondersoek in. Boltjie – Bal-Oog se hond – kry snuf in die neus en meteens bevind hul hulself in ’n skreeusnaakse en opwindende avontuur. So raak hulle verstrengel in die skaduwêreld van Milnerton se skurke.…

Met-ander-woorde-(2)

MET ANDER WOORDE

March 29 @ 16:30 pm - 17:40 pm

DEBUUT Tragi-komedie Met Lizz Meiring Regie: Lizz Meiring Stelontwerp: Fanus van Deventer Verhoogbestuurder: Yvette Hanekom Vervaardiger: Artist Warehouse cc Met ander woorde is ’n versameling sketse, stories en vertellings uit die pen van die aweregse, eiesoortige Lizz Meiring. Want die aktrise is verlief op woorde. Sy vertel ook grepe uit haar eie lewe en loopbaan – van die lastige ongemaklikhede van kunstenaar wees en die triomfantelike ontsnapping wat kreatiwiteit bied. Met ander woorde is slimsnaaks, energiek, warmhartig, vermaaklik, verbeeldingryk en…

Gif

GIF/POISON/ITYHEFU

March 29 @ 18:00 pm - 19:30 pm

Drama ’n Vrystaat Kunstefees-produksie in samewerking met Kunste Onbeperk en die US Woordfees   Met Atandwa Kani, Tinarie van Wyk Loots en Mahlodi Kenny Rakotsoane Regie: Erwin Maas Teks: Lot Vekemans Vertaling: Willem Anker Ontwerp: Guy de Lancey en Michael Garbett Produksiebestuurder: Adriaan Meyer Verhoogbestuurder: Michelle Hetzel “ ’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer by hul kind se graf. Hy het…

Ons is Almal Freaks EVENTS 19_02

ONS IS ALMAL FREAKS HIER

March 29 @ 18:00 pm - 19:00 pm

Drama ’n Ko-produksie tussen Kunste Onbeperk en die US Woordfees Met Lee-Ann van Rooi, Albert Pretorius en Kay Smith In 1810 vertrek ’n vrou van die suidpunt van Afrika onder (waarskynlik) valse voorwendsels per skip na Londen. Sy word later ’n “tentoonstelling” in Parys en sterf in 1815 in ellende. Haar liggaam word tot 1974 in ’n museum in Frankryk uitgestal. In 2002 word haar oorskot na Suid-Afrika teruggebring en in haar oorspronklike geboortestreek op Hankey ter ruste gelê. Beleef ’n…

Operasie-HOLM

OPERASIE HOLM

March 29 @ 18:00 pm - 19:10 pm

DEBUUT Komedie Met Marion Holm Regie: Chris Vorster Teks: Marion Holm en Chris Vorster Vervaardiger: Handyminds Marion Holm en Chris Vorster het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Holm kan steeds nie bekostig om twee of meer akteurs te gebruik nie, so sy speel weer eens al die rolle self. En in die verbygaan verwys sy ook na ander rolle ...  As jy graag iets ontstellend…

When-in-doubt-say-Darling-Weifel-oor-jou-Twyfel-(5)

WEIFEL OOR JOU TWYFEL! (WHEN IN DOUBT SAY DARLING)

March 29 @ 18:00 pm - 19:10 pm

DEBUUT Komedie Met Pieter-Dirk Uys Regie en teks: Pieter-Dirk Uys Vervaardiger: Evita se Perron Ná 40 jaar is PDU besig om die solder uit te sorteer: so baie kostuums, pruike, en dinge. Nuwe karakters kom na vore en skeer die gek met ons mallighede. ’n Nuwe vlymskerp blik op ’n 24-jarige demokrasie. Afrikaans en Engels • Geen o/10 R135 (R150 by die deur) | 70 min. | Absa Burgersentrum 29 Maart 18:00; 30 Maart 18:00 Klik hier om jou kaartjies…

My vrou se man se mannetjie.jpg Events Image

MY VROU SE MAN SE MANNETJIE

March 29 @ 19:00 pm - 21:00 pm

DEBUUT Klug Met Edrien Erasmus, Cobus Venter, Francois van Rensburg, Marissa Claasen en Phillru van Achterbergh Regie: Frans Swart Beligting: Hugo Hewitt Verhoogbestuurder: Gustav van Rooyen Bemarking en logistiek: Charl Senekal Vervaardiger: Lefra Kommunikasie en Bemarking Klank: Shaun van Eck George en Linda Harper se 17-jarige huwelik het vir Linda roetine geword, maar dit lyk nie of Geroge daarvan bewus is nie. Wanneer sy hom met die probleem konfronteer, kry hy ’n vasektomie, wat natuurlik niks oplos nie, en besluit…

Babbelagtig-Robert-A-Hamblin-(1)

BABBELAGTIG

March 30 @ 9:00 am - 10:00 am

DEBUUT Komedie ’n NATi / Feesteforum-produksie Met De Klerk Oelofse, Jemma Kahn, Roberto Pombo, Klara van Wyk, Dean Balie, Thami Baba en David Viviers Teks: Geselskap Regie: Jenine Collocott Ontwerp: Wolf Britz Klankontwerp: Charl-Johan Lingenvelder Verhoogbestuurder: Lize van Rooyen Tegniese verhoogbestuurder: Ryno Keet Produksiehuis: Aapstert Produksies Vervaardigers: Kunste Onbeperk en Contagious Theatre Babbelagtig is ’n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos nog nooit vantevore beleef het nie. Dit slinger volwassenes terug na hul  kinderdae en betower gehore, van babbelbek tot babbelkous tot babbelsug, om as’t ware die verbeelding te ontsluit en met ope arms tegemoet te huppel. Is jy Babbelagtig, -e;…

Manne

MANNE

March 30 @ 9:30 am - 10:35 am

Komedie ’n Aardklop-produksie Met Chris Vorster, Hennie Jacobs, Hannes Brümmer, Theodore Jantjies, Francois Lensley en Deon Coetzee Regie: Chris Vorster Teks: Chris Vorster Klankontwerp: Riaan Rademan Beligtingsontwerp: Christiaan Ballot Oudiovisuele vervaardiging: Erina Niemand Vervaardiger: GZ Produksies ʼn Spul vriende herenig vir ʼn jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne ... slegs vier keer terug. Nou word die koring van die kaf geskei ... die manne van die muise ... die…

Gif

GIF/POISON/ITYHEFU

March 30 @ 10:00 am - 11:30 am

Drama ’n Vrystaat Kunstefees-produksie in samewerking met Kunste Onbeperk en die US Woordfees   Met Atandwa Kani, Tinarie van Wyk Loots en Mahlodi Kenny Rakotsoane Regie: Erwin Maas Teks: Lot Vekemans Vertaling: Willem Anker Ontwerp: Guy de Lancey en Michael Garbett Produksiebestuurder: Adriaan Meyer Verhoogbestuurder: Michelle Hetzel “ ’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer by hul kind se graf. Hy het…

My vrou se man se mannetjie.jpg Events Image

MY VROU SE MAN SE MANNETJIE

March 30 @ 10:00 am - 12:00 pm

DEBUUT Klug Met Edrien Erasmus, Cobus Venter, Francois van Rensburg, Marissa Claasen en Phillru van Achterbergh Regie: Frans Swart Beligting: Hugo Hewitt Verhoogbestuurder: Gustav van Rooyen Bemarking en logistiek: Charl Senekal Vervaardiger: Lefra Kommunikasie en Bemarking Klank: Shaun van Eck George en Linda Harper se 17-jarige huwelik het vir Linda roetine geword, maar dit lyk nie of Geroge daarvan bewus is nie. Wanneer sy hom met die probleem konfronteer, kry hy ’n vasektomie, wat natuurlik niks oplos nie, en besluit…

Valencia-n-Kabarett

VALENCIA – ’N KABARETT

March 30 @ 10:00 am - 10:50 am

Kabaret Met Faith Kinniar en Pieter Odendaal Regie: Faith Kinniar Teks: Faith Kinniar Musiek: Faith Kinniar en Pieter Odendaal Vervaardiger: Faith Kinniar Valencia is ’n kort kabaret wat fokus op die gedagtes van ’n bevooroordeelde konstabel wat ’n sterk afkeer van buitelanders en ander vroue het. As die Donald Trump van bruin vrouekonstabels, is sy onbeskaamd in haar veldtog om “Klein Somalië (Bellville) weer goed te maak”. In haar pogings om van alle ongewenste elemente in haar omgewing ontslae te…

MEERMIN

DIE MEERMIN-KOMPLEKS

March 30 @ 10:00 am - 12:00 pm

DEBUUT Drama Met Du Toit Albertze Regie: Philip Rademeyer Teks: Du Toit Albertze Robbie is vas oortuig hy is ’n borrel. Die dorp verdink hom van ’n meermin wees. Albei is ewe uit plek met die Calvinistiese oortuigings van die verlate kusdorpie, Draadbaai. Robbie probeer maar net sy plek tussen die grond en see vind, maar sy emosionele reis word onderbreek deur die onheilspellende duikers met hul meerminjagte, sy vader wat hom probeer “regmaak”, pastoor Ursula se duistere agenda en sy kwynende geestestoestand wat aan…

Hierdie Lewe Event

HIERDIE LEWE

March 30 @ 11:00 am - 12:00 pm

Drama ’n US Woordfees-produksie Met Antoinette Kellermann Regie en scenografie: Wolf Britz Teks: Verwerking deur Saartjie Botha na die roman met die gelyknamige titel deur Karel Schoeman Verhoogbestuurder: Danielle Louw Klankbaan: Braam du Toit Die nabetragting van ’n onvervulde lewe: ’n Ou vrou sterf in ’n eindelose nag. Hoe is dit moontlik om soveel herinneringe te hê, soveel om te onthou? Al wat jy kan doen, is om te wag, die donkerte in te beur. Dié produksie bring gepas hulde aan…

Kinnes-(1)

KINNES

March 30 @ 14:00 pm - 15:30 pm

Drama Ondersteun deur die Distell Stigting Met Lee-Ann van Rooi, Dean John Smith, Dustin Beck, Lindsey Abrahams en Shannon Williams Regie: Hennie van Greunen Teks: Chase Rhys Musiek: Pedro Kruger Ontwerp: Birrie le Roux Vervaardiger: Wordsmith’s Theatre Factory Anwaar kry ’n taste van fame wanneer hy ’n gangster in ’n fliek speel, maar hoeveel daarvan is acting? En wat maak ’n mens as die fame opdroog? Nicole vaar goed op skool en wil ’n sukses van haar lewe maak, maar…

Operasie-HOLM

OPERASIE HOLM

March 30 @ 14:00 pm - 15:10 pm

DEBUUT Komedie Met Marion Holm Regie: Chris Vorster Teks: Marion Holm en Chris Vorster Vervaardiger: Handyminds Marion Holm en Chris Vorster het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Holm kan steeds nie bekostig om twee of meer akteurs te gebruik nie, so sy speel weer eens al die rolle self. En in die verbygaan verwys sy ook na ander rolle ...  As jy graag iets ontstellend…

Die-stoele-4

DIE STOELE

March 30 @ 15:00 pm - 16:30 pm

DEBUUT Tragi-klug ’n Kunste Onbeperk-produksie Met Tobie Cronjé en Grethe Fox Regie, ontwerp en vertaling: Marthinus Basson Teks: Eugène Ionesco Produksiebestuurder en beligtingsontwerp: Chris Pienaar Vervaardiger: Kunste Onbeperk Twee oumense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ou man sy lewensfilosofie, waaraan hy 93 jaar reeds poets, op genooides gaan loslaat. ’n Toestroming van gaste uit alle lae van die samelewing, insluitend die president, maak hul opwagting by die vuurtoringhuis op ’n afgesonderde eiland. Om almal te akkommodeer, verg…

Mike-&-Mavis

MIKE & MAVIS

March 30 @ 15:00 pm - 16:00 pm

Komedie Met Elize Cawood en Wilson Dunster Regie: Gerrit Schoonhoven Teks: Wessel Pretorius Vervaardigers: Elize Cawood en Wilson Dunster Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld – behalwe vir haar kommunikasie per e-pos met haar dogter en haar weeklikse kerkdiens – ontvang eendag ’n uitnodiging in die pos vir die opening van ’n nuwe bioskoop wat klassieke rolprente vertoon. Die eienaar, Mike Lewis, is ’n eksentrieke oujongkêrel met ’n ewige romantiese siel. Mavis besef gou dat…

Swerfgoed Events

SWERFGOED

March 30 @ 15:00 pm - 16:30 pm

DEBUUT Tragi-komedie ’n Ko-produksie tussen NATi, die Baxter-teatersentrum, Kunste Onbeperk en die US Woordfees Met Anna-Mart van der Merwe, Nicole Holm, Richard September en Andrew Laubscher Regie: Tinarie van Wyk Loots Teks: Bauke Snyman Ontwerp: Jemma Kahn Produksie- en verhoogbestuurder: Michael Garbett Vervaardiger: Kunste Onbeperk Iewers in die nabye toekoms. Water is die duurste hulpbron en daar sal selfs moord gepleeg word om dit te bekom. By Motel Stillewater ­–  iewers op ’n godverlate vlakte –  is daar ’n oerskat…

MEERMIN

DIE MEERMIN-KOMPLEKS

March 30 @ 15:00 pm - 19:00 pm

DEBUUT Drama Met Du Toit Albertze Regie: Philip Rademeyer Teks: Du Toit Albertze Robbie is vas oortuig hy is ’n borrel. Die dorp verdink hom van ’n meermin wees. Albei is ewe uit plek met die Calvinistiese oortuigings van die verlate kusdorpie, Draadbaai. Robbie probeer maar net sy plek tussen die grond en see vind, maar sy emosionele reis word onderbreek deur die onheilspellende duikers met hul meerminjagte, sy vader wat hom probeer “regmaak”, pastoor Ursula se duistere agenda en…

Dowwe-Wicus-en-Dolla-van-der-Merwe-(1)

DOWWE WICUS EN DOLLA VAN DER MERWE

March 30 @ 18:00 pm - 19:10 pm

Komedie Met Margit Meyer-Rödenbeck en Wicus van der Merwe Regie en teks: Margit Meyer-Rödenbeck, Wicus van der Merwe en Jurgen Human Vervaardiger Arena Produksiehuis Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe. Weg met die oorgenuanseerde suutjiespoep-polities-korrektes met hul brabbeltaal-diepsinnighede. Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos ’n bok wat afdraand kyk? Lyk jou vrou al meer soos haar…

Ons is Almal Freaks EVENTS 19_02

ONS IS ALMAL FREAKS HIER

March 30 @ 18:00 pm - 19:00 pm

Drama ’n Ko-produksie tussen Kunste Onbeperk en die US Woordfees Met Lee-Ann van Rooi, Albert Pretorius en Kay Smith In 1810 vertrek ’n vrou van die suidpunt van Afrika onder (waarskynlik) valse voorwendsels per skip na Londen. Sy word later ’n “tentoonstelling” in Parys en sterf in 1815 in ellende. Haar liggaam word tot 1974 in ’n museum in Frankryk uitgestal. In 2002 word haar oorskot na Suid-Afrika teruggebring en in haar oorspronklike geboortestreek op Hankey ter ruste gelê. Beleef ’n…

When-in-doubt-say-Darling-Weifel-oor-jou-Twyfel-(5)

WEIFEL OOR JOU TWYFEL! (WHEN IN DOUBT SAY DARLING)

March 30 @ 18:00 pm - 19:10 pm

DEBUUT Komedie Met Pieter-Dirk Uys Regie en teks: Pieter-Dirk Uys Vervaardiger: Evita se Perron Ná 40 jaar is PDU besig om die solder uit te sorteer: so baie kostuums, pruike, en dinge. Nuwe karakters kom na vore en skeer die gek met ons mallighede. ’n Nuwe vlymskerp blik op ’n 24-jarige demokrasie. Afrikaans en Engels • Geen o/10 R135 (R150 by die deur) | 70 min. | Absa Burgersentrum 29 Maart 18:00; 30 Maart 18:00 Klik hier om jou kaartjies…

Wies-jou-pappa

WIE’S JOU PAPPA?

March 30 @ 18:00 pm - 19:00 pm

Komedie Met Hannes Brümmer Regie: Neels Clasen Vervaardiger: GZ Produksies Met die getrippel van klein voetjies kom reuse-skoene om te vul. In sy tweede volwaardige skerpskertsvertoning ondersoek die komediant en akteur Hannes Brümmer die impak van ouerskap op ’n voormalige punk in plakkies, wat nou ’n tuisbly-pappa in pantoffels is. Met ’n siniese blik en sy tong ferm in die kies, word daar nie doekies omgedraai oor die vrese, vreugdes en verantwoordelikhede van pa-wees nie. Die aanvang van ’n nuwe…

MOORD-IN-IXIASTRAAT

MOORD IN IXIASTRAAT – ’N BAL-OOG-EN-BROMMEL-AVONTUUR

March 30 @ 18:30 pm - 19:30 pm

Drama Met Richard September en De Klerk Oelofse Regie: Gideon Lombard Teks: Sjaka S. Septembir Ontwerp: Isabelle Grobler Musiek: Gertjie Besselsen Fisiese teater (oorsigtelik): Sjaka S. Septembir Kostuums: Lindi Smit Vervaardiger: YOW Wie het Kobus vermoor? Wat sit agter die moord? Bal-oog en Brommel stel ondersoek in. Boltjie – Bal-Oog se hond – kry snuf in die neus en meteens bevind hul hulself in ’n skreeusnaakse en opwindende avontuur. So raak hulle verstrengel in die skaduwêreld van Milnerton se skurke.…

Met-ander-woorde-(2)

MET ANDER WOORDE

March 30 @ 19:00 pm - 20:10 pm

DEBUUT Tragi-komedie Met Lizz Meiring Regie: Lizz Meiring Stelontwerp: Fanus van Deventer Verhoogbestuurder: Yvette Hanekom Vervaardiger: Artist Warehouse cc Met ander woorde is ’n versameling sketse, stories en vertellings uit die pen van die aweregse, eiesoortige Lizz Meiring. Want die aktrise is verlief op woorde. Sy vertel ook grepe uit haar eie lewe en loopbaan – van die lastige ongemaklikhede van kunstenaar wees en die triomfantelike ontsnapping wat kreatiwiteit bied. Met ander woorde is slimsnaaks, energiek, warmhartig, vermaaklik, verbeeldingryk en…

Fotostaatmasjien-Sven-Kristian

FOTOSTAATMASJIEN

March 31 @ 9:00 am - 10:20 am

Drama ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Anna-Mart van der Merwe, Schalk Bezuidenhout, Emma Kotze, Len-Barry Simons, Kathleen Stephens en Bibi Slippers Regie: Wessel Pretorius Teks: Bibi Slippers Verhoogbestuurder: Kanya Viljoen Vervaardigers: US Woordfees en Wessel Pretorius ’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self? Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel, is ’n postmoderne kragtoer waar die persoonlike, professionele en openbare personas van die skrywer ontmoet. Daar’s flitse van bewussyn, deurweek met popmusiek, katte, voëls van verskillende vere en die…

Babbelagtig-Robert-A-Hamblin-(1)

BABBELAGTIG

March 31 @ 9:00 am - 10:00 am

DEBUUT Komedie ’n NATi / Feesteforum-produksie Met De Klerk Oelofse, Jemma Kahn, Roberto Pombo, Klara van Wyk, Dean Balie, Thami Baba en David Viviers Teks: Geselskap Regie: Jenine Collocott Ontwerp: Wolf Britz Klankontwerp: Charl-Johan Lingenvelder Verhoogbestuurder: Lize van Rooyen Tegniese verhoogbestuurder: Ryno Keet Produksiehuis: Aapstert Produksies Vervaardigers: Kunste Onbeperk en Contagious Theatre Babbelagtig is ’n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos nog nooit vantevore beleef het nie. Dit slinger volwassenes terug na hul  kinderdae en betower gehore, van babbelbek tot babbelkous tot babbelsug, om as’t ware die verbeelding te ontsluit en met ope arms tegemoet te huppel. Is jy Babbelagtig, -e;…

Dowwe-Wicus-en-Dolla-van-der-Merwe-(1)

DOWWE WICUS EN DOLLA VAN DER MERWE

March 31 @ 9:30 am - 10:40 am

Komedie Met Margit Meyer-Rödenbeck en Wicus van der Merwe Regie en teks: Margit Meyer-Rödenbeck, Wicus van der Merwe en Jurgen Human Vervaardiger Arena Produksiehuis Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe. Weg met die oorgenuanseerde suutjiespoep-polities-korrektes met hul brabbeltaal-diepsinnighede. Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos ’n bok wat afdraand kyk? Lyk jou vrou al meer soos haar…

Half-leeg-(4)

HALF-LEEG

March 31 @ 9:30 am - 10:25 am

Drama Met Cintaine Schutte Regie en teks: Tara Notcutt Vertaling: Amy Jephta Vervaardiger: The Pink Couch Dis twee-uur. Die kroegman het laaste rondes geroep. Die romantikus sit in ’n donker hoek, roer haar whiskey met ’n strooitjie, hou die deur fyn dop. Sy’s maar net ’n meisie wat in ’n kroeg sit en wag ... Wag vir iets wat, besef sy, dalk nie gaan kom nie ... Terwyl sy wag, dink sy aan die aand, die aand wat haar tot…

Met-ander-woorde-(2)

MET ANDER WOORDE

March 31 @ 9:30 am - 10:40 am

DEBUUT Tragi-komedie Met Lizz Meiring Regie: Lizz Meiring Stelontwerp: Fanus van Deventer Verhoogbestuurder: Yvette Hanekom Vervaardiger: Artist Warehouse cc Met ander woorde is ’n versameling sketse, stories en vertellings uit die pen van die aweregse, eiesoortige Lizz Meiring. Want die aktrise is verlief op woorde. Sy vertel ook grepe uit haar eie lewe en loopbaan – van die lastige ongemaklikhede van kunstenaar wees en die triomfantelike ontsnapping wat kreatiwiteit bied. Met ander woorde is slimsnaaks, energiek, warmhartig, vermaaklik, verbeeldingryk en…

Wies-jou-pappa

WIE’S JOU PAPPA?

March 31 @ 10:00 am - 11:00 am

Komedie Met Hannes Brümmer Regie: Neels Clasen Vervaardiger: GZ Produksies Met die getrippel van klein voetjies kom reuse-skoene om te vul. In sy tweede volwaardige skerpskertsvertoning ondersoek die komediant en akteur Hannes Brümmer die impak van ouerskap op ’n voormalige punk in plakkies, wat nou ’n tuisbly-pappa in pantoffels is. Met ’n siniese blik en sy tong ferm in die kies, word daar nie doekies omgedraai oor die vrese, vreugdes en verantwoordelikhede van pa-wees nie. Die aanvang van ’n nuwe…

MEERMIN

DIE MEERMIN-KOMPLEKS

March 31 @ 10:00 am - 12:00 pm

DEBUUT Drama Met Du Toit Albertze Regie: Philip Rademeyer Teks: Du Toit Albertze Robbie is vas oortuig hy is ’n borrel. Die dorp verdink hom van ’n meermin wees. Albei is ewe uit plek met die Calvinistiese oortuigings van die verlate kusdorpie, Draadbaai. Robbie probeer maar net sy plek tussen die grond en see vind, maar sy emosionele reis word onderbreek deur die onheilspellende duikers met hul meerminjagte, sy vader wat hom probeer “regmaak”, pastoor Ursula se duistere agenda en sy kwynende geestestoestand wat aan…

Melk-&-Vleis-(2)

MELK & VLEIS

March 31 @ 11:00 am - 12:25 pm

Drama ’n Aardklop-produksie in samewerking met, Kunste Onbeperk en die US Woordfees. Moontlik gemaak deur KunsStig Met Ilse Roos, Neels van Jaarsveld, Nomkhita Bavuma en Sesethu Zamxaka Regie en ontwerp: Marthinus Basson Teks: Marina Albertyn Klankontwerp en assistentverhoogbestuurder: Rynhardt van Blerk Verhoogbestuurder: Danielle Louw Vervaardiger: Chris Pienaar – Raminidam Dis 1996. ’n Onafhanklike vrou los haar werk as aktuaris in die stad nadat sy verlief raak op ’n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die…

KKNK 2018 web images 672x336 placeholder colour

DIE BESTE VAN DCAS

March 31 @ 12:00 pm - 18:00 pm

Drama Die produksies van die finaliste van die Eden-dramafees word deur die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport, in samewerking met die KKNK, aangebied. Jeug van regoor die Eden-distrik ding mee om die titel van die beste produksie. Met die hulp van die Baxterteater se Zabalazafees-span, word hierdie jong mense in alle aspekte van teater opgelei – van die skryf van ’n teks tot die opvoer van ’n produksie. Fasiliteerders soos Thami Mbongo, Bongile Mantsai en Abduraghmaan Adams deel hul…

Gif

GIF/POISON/ITYHEFU

March 31 @ 13:00 pm - 14:30 pm

Drama ’n Vrystaat Kunstefees-produksie in samewerking met Kunste Onbeperk en die US Woordfees   Met Atandwa Kani, Tinarie van Wyk Loots en Mahlodi Kenny Rakotsoane Regie: Erwin Maas Teks: Lot Vekemans Vertaling: Willem Anker Ontwerp: Guy de Lancey en Michael Garbett Produksiebestuurder: Adriaan Meyer Verhoogbestuurder: Michelle Hetzel “ ’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer by hul kind se graf. Hy het…

Kinnes-(1)

KINNES

March 31 @ 13:00 pm - 14:30 pm

Drama Ondersteun deur die Distell Stigting Met Lee-Ann van Rooi, Dean John Smith, Dustin Beck, Lindsey Abrahams en Shannon Williams Regie: Hennie van Greunen Teks: Chase Rhys Musiek: Pedro Kruger Ontwerp: Birrie le Roux Vervaardiger: Wordsmith’s Theatre Factory Anwaar kry ’n taste van fame wanneer hy ’n gangster in ’n fliek speel, maar hoeveel daarvan is acting? En wat maak ’n mens as die fame opdroog? Nicole vaar goed op skool en wil ’n sukses van haar lewe maak, maar…

Mike-&-Mavis

MIKE & MAVIS

March 31 @ 13:00 pm - 14:00 pm

Komedie Met Elize Cawood en Wilson Dunster Regie: Gerrit Schoonhoven Teks: Wessel Pretorius Vervaardigers: Elize Cawood en Wilson Dunster Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld – behalwe vir haar kommunikasie per e-pos met haar dogter en haar weeklikse kerkdiens – ontvang eendag ’n uitnodiging in die pos vir die opening van ’n nuwe bioskoop wat klassieke rolprente vertoon. Die eienaar, Mike Lewis, is ’n eksentrieke oujongkêrel met ’n ewige romantiese siel. Mavis besef gou dat…

Valencia-n-Kabarett

VALENCIA – ’N KABARETT

March 31 @ 13:00 pm - 13:50 pm

Kabaret Met Faith Kinniar en Pieter Odendaal Regie: Faith Kinniar Teks: Faith Kinniar Musiek: Faith Kinniar en Pieter Odendaal Vervaardiger: Faith Kinniar Valencia is ’n kort kabaret wat fokus op die gedagtes van ’n bevooroordeelde konstabel wat ’n sterk afkeer van buitelanders en ander vroue het. As die Donald Trump van bruin vrouekonstabels, is sy onbeskaamd in haar veldtog om “Klein Somalië (Bellville) weer goed te maak”. In haar pogings om van alle ongewenste elemente in haar omgewing ontslae te…

Operasie-HOLM

OPERASIE HOLM

March 31 @ 14:00 pm - 15:10 pm

DEBUUT Komedie Met Marion Holm Regie: Chris Vorster Teks: Marion Holm en Chris Vorster Vervaardiger: Handyminds Marion Holm en Chris Vorster het nog ’n jaar oorleef en deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Holm kan steeds nie bekostig om twee of meer akteurs te gebruik nie, so sy speel weer eens al die rolle self. En in die verbygaan verwys sy ook na ander rolle ...  As jy graag iets ontstellend…

+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?