Vertonings

Loading Events

« All Events

BOSSAFARI-WYN-EN-TAPPASTOER

March 29 @ 15:00 pm - 18:00 pm

R310
Bossafari Wyn en Tappas Toere

Aangebied deur: Buffelsdrift Game Lodge

’n Wyn-en-tapas-avontuur na drie verskillende uitkykpunte waar gepaste wyn van die omgewing saam met heerlike tapas bedien word. Gaste kan verwag om van die 22 spesies diere op die landgoed te sien.                                                 

Afrikaans en Engels • Geen wyn word aan o/18’s bedien nie

R310 | 180 min. | Buffelsdrift Game Lodge

29 Maart 15:00; 30 Maart 15:00; 31 Maart 15:00; 1 April 15:00; 2 April 15:00; 3 April 15:00; 4 April 15:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
15:00 pm - 18:00 pm
Cost:
R310
Event Category:

Venue

Buffelsdrift Game Lodge
Oudtshoorn, South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?