Vertonings

Loading Events

« All Events

BLOEB!

March 29 @ 11:00 am - 17:00 pm

R20
BLOEB

Kindervermaak

Met Schoemé Grobler en Isabelle Grobler Regie: Sjaka S. Septembir Teks: PuppeTrix Vervaardiger: PuppeTrix

Miemie hou nie van bad nie. Die badkamerbewoners probeer haar egter anders oortuig. Word badkamertyd speeltyd? Dié kinderkomedie sal jou kind anders na die alledaagse dinge rondom hom of haar laat kyk.

Afrikaans • Gesin

R20 (toegang tot Kuierbuurt uitgesluit) | 20 min. ATKV-Speelbos in die Kuierbuurt

Daagliks 11:00 tot 17:00

Details

Date:
March 29
Time:
11:00 am - 17:00 pm
Cost:
R20
Event Category:

Venue

ATKV-Speelbos in die Kuierbuurt
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?