Vertonings

Loading Events

« All Events

BESSELSEN

March 29 @ 19:00 pm - 20:00 pm

R135
Besselsen-(2)

DEBUUT Kabaret

Met Jacques du Plessis en J.C. Visser Regie en musiek: Gertjie Besselsen Teks: Gertjie Besselsen, Hennie Aucamp en ID du Plessis Vervaardiger: Mcat J

Hennie Aucamp (1934-2014) en I.D. du Plessis (1900-1981), geliefkoosde en seminale Afrikaans skrywers, word soos Lazarus teruggeroep deur die gewilde en aweregse musiekgroep Mr Cat & the Jackal. Gertjie Besselsen (lid van die groep) het van Aucamp en Du Plessis se bekendste tekste getoonset. Met woord en musiek word hierdie produksie interessante, kleinskaalse Afrikaanse kabaret op sy beste.

Afrikaans • OB T

R135 (R150 by die deur) | 60 min. | Die Parlement

29 Maart 19:00; 30 Maart 14:00; 31 Maart 17:00

Klik hier om jou kaartjies te koop

Details

Date:
March 29
Time:
19:00 pm - 20:00 pm
Cost:
R135
Event Category:

Venue

Die Parlement
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?