Loading Events

« All Events

ATKV-Kampvuur

April 8 @ 18:30 pm - 20:00 pm

R100
atkv-kampvuur

Aangebied deur: Haidee Muller en Danie Marais
Haidee Muller, RSG-aanbieder, en digter, Danie Marais verwelkom elke aand met sonsondergang feesgangers by hul kampvuur. Onder die Karoo-sterre kom storievertellers vanuit al die uithoeke van die land bymekaar om te kuier en verhale van heinde en verre te deel. Die snare word tussendeur getokkel en ’n glasie wyn word geklink. Beleef ’n goeie storie.

Afrikaans • OB | R100 | 90 min. | ATKV-Kampvuur

8 April 18:30 | 9 April 18:30 | 10 April 18:30 | 11 April 18:30 |  12 April 18:30

Klik hier om jou kuurtjie te koop

Details

Date:
April 8
Time:
18:30 pm - 20:00 pm
Cost:
R100
Event Category:

Venue

ATKV-Kampvuur
Oudtshoorn, + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?