Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

ATKV-KAMPVUUR

March 29 @ 20:00 pm - April 3 @ 22:00 pm

Event Navigation

Aangebied deur: Haidee Muller

Haidee Muller, gewilde RSG-aanbieder en ’n boorling van Oudtshoorn, verwelkom elke aand met sonsondergang feesgangers by hul kampvuur. Onder die Karoo-sterre kom storievertellers vanuit al die uithoeke van die land bymekaar om te kuier en verhale van heinde en verre te deel. Die snare word tussendeur getokkel en ’n glasie wyn word geklink. ATKV-Kampvuur word op 29 Maart, 31 Maart en 2 April regstreeks op RSG uitgesaai.

Gratis | 60 min. (31 Maart 120 min.) | RSG-verhoog

29 Maart tot 3 April 20:00 4 April 17:00

Details

Start:
March 29 @ 20:00 pm
End:
April 3 @ 22:00 pm
Event Category:

Venue

RSG-verhoog
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?