Vertonings

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Aspire Art Auctions

March 29 @ 9:00 am - 17:00 pm

resize-03

Kunstenaars: Deborah Bell, Robert Hodgins en Gregoire Boonzaaier Medium: Afdrukke

Aspire Art Auctions stal ’n verskeidenheid afdrukke uit wat deur die loop van die fees op spesifieke tye op ’n veiling verkoop sal word. Die veilinghuis se kunsspesialiste sal praatjies oor kuns lewer en is beskikbaar om kunswerke gratis te waardeer. Vertonings van kunsrolprente word ook aangebied.

Gratis | 480 min. | Prince Vintcent-gebou

Daagliks 09:00 tot 17:00 (2 en 4 April 10:00 tot 17:00)

Details

Date:
March 29
Time:
9:00 am - 17:00 pm
Event Category:

Venue

Prince Vintcent-gebou
Oudtshoorn, Western Cape South Africa + Google Map

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?