Loading Events

« All Events

Annie’s Art bied aan – Wees stil

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 20:00 pm

Annies Art 672x336

Kom sit op die stoep van jou grootword huis. Ek verf huise en kerke wat verskillende stories vertel. Soek jou verhaal en onthou hoe rustig en mooi die wêreld kleintyd was – van ouma se broodbakdae en kaskarbou tot modderkoekies maak in ma se tuin. Wees stil en onthou.

Queen’s Hotel Konferensiesaal | Baron van Reedestraat

Daagliks 09:00 ­– 20:00 | anniesart@mweb.co.za | 084 666 0777

Details

Start:
April 8 @ 9:00 am
End:
April 15 @ 20:00 pm

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?